Haai my love…
Kan jy nou dit oor vertel… 6 maande!!! Sjoe!!! My love jy het my hart gesteel vandag een af. Jy het behoorlik ok my voetjies onder my uitgeslaan… Ek wil dankie se dat jy aangehou het en nie net besluit om dit te los nie. Want jy het my gered…
My love jy is en sal altyd die beste ding in my lewe bly… Jy mak my happy, jy mak my lag…: ) jy maak mak my lus vir die lewe. Bokkie jy mak my wil n` beter mens wees…..
My love ek sien my kinders in jou oe (sjoe, dit klink rof ma wat ek bedoel is…. Ek sien dat ons na grooter dinge gaan). 6 Maande is ma eintlik n` klein stappie na iets groots ma dit is n` stappie…. En stappie vir stappie bou ons, ons toekoms saam… Wat ek glo gan amazing wees….
Bokkie ekke weet ons baklei soms, en genade weet oor die domste dinge….. Ma bokkie elke keer leer ons nog ietsie en ons word biki sterker.. Na die ander outjie en girly storie dink ekke ons is eintlik beter.. Ons albei maak seker ons se mekaar als en dit is great… Ons leer ook nou weer van voor af vertrou bou…
Ek dink ons is great saam… Soos 2 nartjie pitte in n` nartjie… dit is nou ma net soos dit hoort….
Bokkie ekke liefie jou met my hele hartjie en ek sal seker vir veraltyd… Tot die dood ons skei….
Dankie vir n` great 6 maande
Power of love..
Friday, September 14, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
7 Maande..
MY LOVE
Vandag is dit 7 maande, ‘n lang tyd vir my in ‘n verhouding en ok ‘n tyd wat ek weer en weer saam jou sal he.
Ek weet nie hoe om te begin nie aangesien ek ni ‘n skrywer is nie mar ek wil vir jou dankie se vir als wat jy vir my doen en wat jy vir my beteken in my lewe. Ons is nou al deur baie goete en op ‘n manier is ek bly daarvoor want ek dink mens leer mekaar ken deur wat jy deurgan.
Ek weet somtyds is ek moeilik of baie moeilik mar ek doen al suit liefde uit want ek wil jou ni verloor ni. Ek probeer soms net nie dieselfde foute maak as in die verlede nie mar soms dink ek dis nodig om dieselfde deur te gan soda t ons, ONS reaksies kan sien.
Ek weet ons gan veraltyd saam wees en hoop ons kan trou en en en en…nou ni ernstig mar ek dink ma soms so in die toekoms in.. Ek sien jou as die vrou waarmee ek die res van my lewe mee wil spandeer.
Hierdie briefie moet jy vat “as a token of my love”
Die briefie sou geeindig het nou mar ek voel hy kort hierdie paragrafie by. Dit gan oor gisteraand.
I was drunk en dis nie verskoning ni, ek voel ek was baie lelik met jou, sou oor sommige goed wou gehad het jy moes anders reageer mar ek weet die saam ander iemand ry is uit liefde en vir my veiligheid.
Eks was baie hardkoppig mar eke bly jy was da, ek vra onverskoning en belowe jou ek sal nooit weer so raak nie, het nou gesien ek wil ni n las vir jou word ni.
Ek hoop jy kan my vergewe uit liefde uit en my aanvaar as jou love.
Eks baie life vir jou uit my hart uit.
Jy moet lekker daggie he
MWAH! MWAH!
P.s Mail my asb terug!

Kiss
Skype..
ekke lief jou sulke baie
Louis says: MWAH
Louis says: ons wil nie mar as ons bymekaar is..is da baie liefde
Louis says: gisteraand was lekker vir my
Louis says: heel prettig met baie gelag sulke baie
cc Gina Willows says: dis okay...
cc Gina Willows says: ekke verstaan
cc Gina Willows says: mwah
cc Gina Willows says: lief jou

letter of love...
nou weet ek dit..jy bly by my solank ek by jou bly..en my plekkie is geboek by jou for life..im going nowhere..i love u lots like jelly tots and hope that we can build the relationship like never before..i don't know how you feel and know that maybe you arent totally happy go lucky but you must please tell me what you feel now..and in future what you feel in your life..i want to know you inside out.
Your heart..
No comments:
Post a Comment